Hospicare spesiale tuistes streef daarna om families van slagoffers van tydelike of permanente terugslae weer gerusstelling en lewensmoed te bied. Hier kan geliefdes in professionele en liefdevolle sorg gelaat word met die wete dat hul veilige en bekostigbare versorging sal geniet.
Die fasiliteite in Roodepoort, Heidelberg en Stellenbosch bied ‘n spektrum van pasmaak dienste:
| Toesig oor Onafhanklike tuistes vir bejaardes en hulpbehoewendes | Permanente Bystandsorg en volwasse dagsorg vir enkellopendes en paartjies |
‘n Tuiste vir Slagoffers van: · COVID verwante kondisies · Permanent- of tydelike ongeskiktheid · Padongelukkefonds · Aandiens-beserings · Beroertes · Breindisfunksies · Geheueverlies · Dementia · Alzheimers · Parkinsinisme · Huntingtons se siekte |
Palliatiewe sorg vir individue met chroniese kondisies: · Kankers · Orgaanverwant · Senuverwant |
Hospicare Stellenbosch, in die hart van die wynlande, buig agteroor om pasgemaakte kwaliteitsdienste oor die spektrum van onafhanklike leefruimtes tot gespesialiseerde dienste aan inwoners te bied. Dit dek dienste vir Chroniese kondisies soos Alzheimer- en Demensie asook beroerte-nasorg en sorg vir tydelike of blywende kondisies a.g.v. siekte of trauma. Wees gerus om u geliefdes aan hierdie hartlike en toegewyde span toe te vertrou, wie doelgerig en kreatief poog om lewenskwaliteit terapeuties te verbeter.
Hospicare Stellenbosch Frail Care and Assisted ...
Hospicare Stellenbosch Frail Care and Assisted Living Centre – Overview At Hospicare we are proud to share many years of expertise and experience in frail and home-oriented care. Hospicare is a specialist advanced care company that offers day-care, short-term, overnight, and long-term perma...






