FIND A RETIREMENT PLACE
FIND AVAILABLE ACCOMMODATION
SEARCH BY KEYWORDS / NAME

Find anything by name, place or keyword


Overview

Welkom by Abendruhe Ouetehuis – ‘n Tuiste van Sorg vir Kwesbare Oues

Ons bied gespesialiseerde sorg vir verswakte bejaardes in ‘n veilige en liefdevolle omgewing.

🩺 Voltydse versorging deur ervare sorgwerkers en mediese susters
🍲 Heerlike, gesonde daaglikse etes
❤️ Gereelde opvolg deur ons omgee-span
🧹 Kamerdienste, was- en strykdiens
⚡ Elektrisiteit en water ingesluit

Verblyf & Tariewe:

🏡 Enkelkamer (en-suite): R13,500 per maand
🏡 Dubbelgrootte kamer vir ‘n enkele persoon (en-suite): R16,500 per maand
🏡 Kamer vir ‘n egpaar (en-suite): R26,000 per maand

Kom besoek ons vir ‘n rustige en sorgsame tuiste vir jou geliefde.

📞 Kontak ons vandag:
Gunther – 083 399 9452
Hendro – 083 255 0409

Show More

Price

13500 per maand

Read more about this facility

Has Available Accommodation

Abendruhe Old Age Home Pretoria

Abendruhe Old Age Home Pretoria (Aandrus) where caring for seniors is our livelihood. Abendruhe is a unique, caring home situated in Pretoria with a wonderful Bushveld climate with lush vegetation and bird life. What we offer: • Quality accommodation and care in several single and double privat...