Abendruhe Old Age Home Pretoria (Aandrus) where caring for seniors is our livelihood.
Abendruhe is a unique, caring home situated in Pretoria with a wonderful Bushveld climate with lush vegetation and bird life.
What we offer:
• Quality accommodation and care in several single and double private rooms.
• Options available for private bathrooms and toilets
• Delicious, freshly cooked meals ensure that our elderly eat well!
• We also make special provision for diabetic meals if required
• Weekly games and other activities for our residents
Under the guidance of the resident owners and a qualified sister:
• A team of qualified staff who take care of our seniors 24 hours and can assist with daily needs such as shower, dressing, nails etc.
• Daily cleaners to ensure that rooms are kept clean and tidy.
• Washers that wash and clean laundry.
• Weekly medical doctor visits, as well as affordable ambulance services can be arranged.
• Physio arrangements can also be made
The owners are personally involved in all aspects of the old age home.
• Single rooms with shared ablution are available from R10 500,
• Single rooms with an en-suite from R11 500,
• And, double rooms with en-suite are on offer from R18 000 per couple.
Visit us to come and see what we offer! Contact Gunther or Hendro Greeff for further inquiries.
Abendruhe Tehuis (Aandrus)
Deernisvolle versorging van seniors
Abendruhe is ‘n unieke, omgee tehuis geleë in Pretoria met ‘n heerlike Bosveld-klimaat met welige plantegroei en voeëllewe.
Wat ons bied:
· Gehalte verblyf en versorging in verskeie enkel en dubbel privaat kamers.
· Opsies beskikbaar vir privaat badkamers en toilette
· Heerlike vars gekookte etes verseker dat ons oues lekker gesond eet!
· Ons maak ook spesiaal voorsiening vir diabetiese etes indien nodig
· Weeklikse speletjies en ander aktiwiteite vir ons inwoners
Onder leiding van die inwoon eienaars en ‘n gekwalifiseerde suster:
· ‘n Span gekwalifiseerde personeel wat 24 uur omsien na ons seniors en hulp kan verleen met daaglikse behoeftes soos stort, aantrek, naels doen ens.
· Daaglikse skoonmakers wat omsien dat kamers skoon en netjies gehou word.
· Wassers wat sorg dat wasgoed gewas en netjie gestryk word.
· Weeklikse besoek van ‘n mediese dokter, asook beskostigbare ambulansdienste wat gereël kan word.
· Physio reelings kan ook getref word
Die eienaars is persoonlik betrokke by alle aspekte van die ouetehuis.
Besoek ons gerus en kom kyk wat ons bied!
Skakel Gunther of Hendro Greeff vir verdere navrae
Retirement Villages
Offering Cottages With Midcare / Frail CareOld Age Homes
Offering Short Term / Holiday Care With Dementia / Alzheimer’s care With Frail Care With Midcare / Assisted LivingAvailable
No
Available
Full access
By appointment
On site
Included
Well stocked library
Deel Kamers met privaat badkamer beskikbaar tee...
🌿 ABENDRUHE TEHUIS Warm. Veilig. Professioneel. Maandelikse Pryse: Deelkamers: R13 000 per maand Enkelkamers met eie badkamer: R13 500 – R16 000 Groot kamers (dubbelgrootte) vir enkelpersoon: R16 000 – R17 000 Studio woonstelle: R17 000 – R19 000 Kontak Ons: 📞 Gunther – 083 399 9452...
Double Private Rooms with Private Bathroom
🌿 ABENDRUHE TEHUIS Warm. Veilig. Professioneel. Maandelikse Pryse: Deelkamers: R13 000 per maand Enkelkamers met eie badkamer: R13 500 – R16 000 Groot kamers (dubbelgrootte) vir enkelpersoon: R16 000 – R17 000 Studio woonstelle: R17 000 – R19 000 Kontak Ons: 📞 Gunther – 083 399 9452...
Pretoria Frail Care Private Rooms
🌿 ABENDRUHE TEHUIS Warm. Veilig. Professioneel. Op soek na ’n betroubare, liefdevolle tuiste vir ’n ouer geliefde?Ons bied volwaardige frailcare en demensie sorg met omgee en waardigheid. Maandelikse Pryse: Deelkamers: R13 000 per maand Enkelkamers met eie badkamer: R13 500 – R16 000 ...
Spacious Room available in care home
🌿 ABENDRUHE TEHUIS Warm. Veilig. Professioneel. Op soek na ’n betroubare, liefdevolle tuiste vir ’n ouer geliefde?Ons bied volwaardige frailcare en demensie sorg met omgee en waardigheid. Ons Dienste Sluit In: 24/7 sorg en bystand Geregistreerde Suster aan diens en op roep 3 voedsame maalt...
Abendruhe Old Age Home – Single Room avai...
🌿 ABENDRUHE TEHUIS Warm. Veilig. Professioneel. Op soek na ’n betroubare, liefdevolle tuiste vir ’n ouer geliefde?Ons bied volwaardige frailcare en demensie sorg met omgee en waardigheid. Ons Dienste Sluit In: 24/7 sorg en bystand Geregistreerde Suster aan diens en op roep 3 voedsame maalt...
Frail care accommodation available
Ontdek Abendruhe Ouetehuis: die ideale plek vir sorg en gemak vir kwesbare ou mense. Kontak Gunther 0833999452 of Hendro 0832550409 Ons bied ‘n omvattende versorgingspakket wat insluit: Volledige versorging vir kwesbare oues Heerlike daaglikse etes Mediese suster- en sorgwerkeropvolging Kam...
Private Rooms with Private Bathrooms
🌿 ABENDRUHE TEHUIS Warm. Veilig. Professioneel. Op soek na ’n betroubare, liefdevolle tuiste vir ’n ouer geliefde?Ons bied volwaardige frailcare en demensie sorg met omgee en waardigheid. Ons Dienste Sluit In: 24/7 sorg en bystand Geregistreerde Suster aan diens en op roep 3 voedsame maalt...
Accommodation Available in Old age home
Contact Gunther 0833999452 or Hendro 0832550409 Room Prices range from R12500 to R19000 depending on shared, single, double or studio apartments Abendruhe Tehuis: Affordable Single Rooms with Private Bathrooms. Our caring staff, including medical sisters, ensures round-the-clock attention. Enjoy ...
Abendruhe Tehuis – Pretoria
Omgee en liefdevolle versorging in tehuis vir bejaardes Nuwe ruim kamers onlangs bygevoeg met privaat badkamers wat NIE gedeel word nie. Ons het hulp versorging, en sal met deernis kyk na u geliefdes. Alles Etes, Wasgoed, hulp asook voltydse inbly suster beskikbaar. Eienaars bestuur self ...
Large and Private Rooms
Welkom by Abendruhe Ouetehuis – ‘n Tuiste van Sorg vir Kwesbare Oues Ons bied gespesialiseerde sorg vir verswakte bejaardes in ‘n veilige en liefdevolle omgewing. 🩺 Voltydse versorging deur ervare sorgwerkers en mediese susters🍲 Heerlike, gesonde daaglikse etes❤️ Gereelde opvolg d...
Abendruhe Old Age Home Pretoria