FIND A RETIREMENT PLACE
FIND AVAILABLE ACCOMMODATION
SEARCH BY KEYWORDS / NAME

Find anything by name, place or keyword

Abendruhe Tehuis – Pretoria



Overview

Omgee en liefdevolle versorging in tehuis vir bejaardes

Nuwe ruim kamers onlangs bygevoeg met privaat badkamers wat NIE gedeel word nie.  

Ons het hulp versorging, en sal met deernis kyk na u geliefdes. 

Alles Etes, Wasgoed, hulp asook voltydse inbly suster beskikbaar.  Eienaars bestuur self die ouetehuis, en is betrokke by alles elke dag.  

Ekstra Dienste wat beskikbaar is

Medies Dokter

Fysio Terapeut

Apteek aflewering

Spraak Terapeut

Haarkapper

Vir Enige navrae of beskikbaarheid van dienste skakel asb vir Hendro by 083 255 0409 of Gunther 083 399 9452

Show More

Availability

Enkel of dubbel kamers

Price

13500

Read more about this facility

Has Available Accommodation

Abendruhe Old Age Home Pretoria

Abendruhe Old Age Home Pretoria (Aandrus) where caring for seniors is our livelihood. Abendruhe is a unique, caring home situated in Pretoria with a wonderful Bushveld climate with lush vegetation and bird life. What we offer: • Quality accommodation and care in several single and double privat...