🌿 ABENDRUHE TEHUIS
Warm. Veilig. Professioneel.
Op soek na ’n betroubare, liefdevolle tuiste vir ’n ouer geliefde?
Ons bied volwaardige frailcare en demensie sorg met omgee en waardigheid.
Â
Maandelikse Pryse:
-
Deelkamers: R13 000 per maand
-
Enkelkamers met eie badkamer: R13 500 – R16 000
-
Groot kamers (dubbelgrootte) vir enkelpersoon: R16 000 – R17 000
-
Studio woonstelle: R17 000 – R19 000
Kontak Ons:
📞 Gunther – 083 399 9452
📞 Hendro – 083 255 0409
Ons Dienste Sluit In:
-
24/7 sorg en bystand
-
Geregistreerde Suster aan diens en op roep
-
3 voedsame maaltye + peuselhappies per dag
-
Wasgoed, skoonmaak & kamersorg
-
Aktiwiteite, oefening & stimulasie
-
Hulp met bad, aantrek, voeding & wondversorging
-
Dokter, fisio & bloeddienste op oproep beskikbaar
Â
Omgee. Veiligheid. Familie.
Kontak ons vir beskikbaarheid en besigtiging.
Abendruhe Old Age Home Pretoria
Abendruhe Old Age Home Pretoria (Aandrus) where caring for seniors is our livelihood. Abendruhe is a unique, caring home situated in Pretoria with a wonderful Bushveld climate with lush vegetation and bird life. What we offer: • Quality accommodation and care in several single and double privat...

