Ontdek Abendruhe Ouetehuis: die ideale plek vir sorg en gemak vir kwesbare ou mense.
Kontak Gunther 0833999452 of Hendro 0832550409
Ons bied ‘n omvattende versorgingspakket wat insluit:
- Volledige versorging vir kwesbare oues
- Heerlike daaglikse etes
- Mediese suster- en sorgwerkeropvolging
- Kamerdienste, wasgoed, elektrisiteit en water ingesluit
Enkelkamers met privaat badkamers vanaf R13,500 per maand en gedeelde kamers vir twee mense vanaf R12,500 per maand.
Besigtig ons gerieflike fasiliteite en ervaar die rustige atmosfeer van Abendruhe. Kontak ons vandag nog vir meer inligting en om ‘n besoek te reël
Abendruhe Old Age Home Pretoria
Abendruhe Old Age Home Pretoria (Aandrus) where caring for seniors is our livelihood. Abendruhe is a unique, caring home situated in Pretoria with a wonderful Bushveld climate with lush vegetation and bird life. What we offer: • Quality accommodation and care in several single and double privat...


